Call Us Today! 011 725 0001|winterhoop@mes.org.za

Haweloosheid in die winter

//Haweloosheid in die winter

Haweloosheid in die winter

In Suid-Afrika slaap duisende mense – mans, vroue, kinders – wit, bruin en swart – saans op straat. In die wintertye,  sterf daar dikwels van hierdie mense. Talle organisasies reg oor die land bring ‘n sprankie hoop vir hierdie mense deur kos, klere en slaapplek aan hulle te bied. Die Prontuit TV-span het verlede jaar gaan kyk hoe van hierdie hawelose mense in die winter bygestaan word.

 

By |2019-03-29T09:19:30+00:00Maart 29th, 2019|Uncategorised|0 Comments

About the Author:

Leave A Comment