Call Us Today! 011 725 0001|winterhoop@mes.org.za

Geloofsknegte in Hillbrow

//Geloofsknegte in Hillbrow

Geloofsknegte in Hillbrow

‘If you don’t like where you are, move / You’re not a tree.’ So lui die motto wat Sonto Buyambo (met hoed) geskryf het teen die muur van die waarlik distopiese deel van die Johannesburgse middestad waar sy tans woon. Hier, in die duister, onder snelweë, besoek spanlede van Mould Empower Serve haar en ander gereeld as deel van hul bediening. Vir die volledige Kerkbodeartikel, kliek hier: http://kerkbode.christians.co.za/2019/05/13/geloofs%C2%ADknegte-in-hillbrow/

 

By |2019-05-14T13:22:01+00:00Mei 14th, 2019|Uncategorised|0 Comments

About the Author:

Leave A Comment