WinterHoop 2023

Ons opregte dank en waardering aan elke persoon, kerk, besigheid en organisasie wat bygedra het tot die WinterHoop veldtog.

WinterHoop Veldtog

WinterHoop, ‘n gevestigde inisiatief wat reeds vir die afgelope twee-en-twintig jaar ‘n verskil maak, keer hierdie jaar terug met ‘n veldtog om hoofsaaklik wintersorg en noodsaaklikhede aan weerlose persone en gemeenskappe te verskaf.

WINTERHOOP 2020 IS OPPAD

Die maand van Junie sal weereens die nasionale veldtog genaamd Winterhoop in aksie sien, waar duisende noodbehoewendes nodige hulp en ondersteuning van verskeie nie-winsegewnde organisasies ontvang.

Geloofsknegte in Hillbrow

‘If you don’t like where you are, move / You’re not a tree.’ So lui die motto wat Sonto Buyambo (met hoed) geskryf het teen die muur van die waarlik distopiese deel van die Johannesburgse middestad waar sy tans woon.

Haweloosheid in die winter

In Suid-Afrika slaap duisende mense – mans, vroue, kinders – wit, bruin en swart – saans op straat. In die wintertye,  sterf daar dikwels van hierdie mense.