Terugblik op WinterHoop 2025

Vir die afgelope 24 jaar, was WinterHoop ’n baken van hoop in die koudste maande van die jaar. Saam met ons vennote: MES, PEN, Torings van Hoop en His Hands Ministry, het ons weereens met plaaslike gemeenskappe saamgespan om warmte, waardigheid en sorg te bring aan dié wat die swaarste getref word deur armoede en […]