SAL JY GRAAG BETROKKE WIL RAAK?
Hier is ‘n lys van die dinge wat ons nodig het:
  • Skenk of borg ‘n warm maaltyd (gemiddelde koste per maaltyd is R20)
  • Borg ‘n warm slaapplek in ‘n skuiling (gemiddelde koste per nag is R20)
  • Skenk warm mussies, handskoene en serpe (die gemiddelde prys per item is R50)
  • Skenk termiese onderklere en sokkies (gemiddelde prys per item wissel tussen R80 en R130)
  • Skenk ‘n kombers (gemiddelde prys van ‘n kombers is R80)
  • Skenk bruikbare tweede-handse warm klere en skoene
  • Skenk nie-bederfbare voedselprodukte
  • Skenk maskers en chirurgiese handskoene
  • Skenk ontsmettingsmiddels en skoonmaakprodukte
  • Skenk gebottelde water
Sluit aan by ons veldtog
Daag jou vriende, familie, kollegas en gemeenskap uit om bruikbare tweede-handse warm klere, nie-bederfbare voedselprodukte en ander winterbenodigdhede in te samel. Items wat ingesamel word, kan by die naaste aflaaipunt afgelaai word. Onthou om jou kosbaarste veldtogstories en foto’s met ons te deel! Stuur dit na winterhoop@pen.org.za of winterhoop@mes.org.za
GELDELIKE SKENKINGS

Vir aanlynbetalings:

Gebruik ons ​​veilige aanlyn-donasiebetalingspoort
HIERDIE INISIATIEF IS
BESTUUR EN

ONDERSTEUN DEUR

DONATION / DONASIE
How much would you like to donate?
Hoeveel wil u graag bydra?
BANK BESONDERHEDE

Rekeninghouer:
Bank:
Takkode:
Soort Rekening:
Rekening No:

Winterhoop
ABSA
632 005
Savings
906 892 5251

DONATION / DONASIE
How much would you like to donate?
Hoeveel wil u graag bydra?