WinterHoop 2026: Gee Hoop .. Gee Warmte .. Vir die 25ste Jaar.
“Dit was nie die koue wat my gebreek het nie. Dit was die wete dat niemand sou kom nie.” Dit

“Dit was nie die koue wat my gebreek het nie. Dit was die wete dat niemand sou kom nie.” Dit

Vir die afgelope 24 jaar, was WinterHoop ’n baken van hoop in die koudste maande van die jaar. Saam met

Soos wat die winter sy greep oor Suid-Afrika verstewig, het die kouefront wat oor die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noord-Kaap en

“Dis nie net koud nie; Dis lewensgevaarlik.” Dis wat een bejaarde man verlede winter vir ons gesê het toe ons

Met WinterHoop 2024 wat tot ‘n einde gekom het, kyk ons met groot dankbaarheid terug na ‘n uiters suksesvolle veldtog wat werklik die gees van vrygewigheid en gemeenskap regoor Suid-Afrika ten toon gestel het.

Corrianne van die NG Gemeente, Groenkloof het ‘n merkwaardige verhaal saam met kunstig gebreide truie by Edupen, ‘n program van PEN in Pretoria, kom aflewer.

Terwyl die winterkoue sy greep oor Suid-Afrika verstewig, het die gemeenskap van Clarens se vrygewige harte en aksies gehelp om die winter van baie kleuter- en kinderlyfies te weer.

Terwyl die ysige greep van winter sy houvas op Suid-Afrika verstewig, bly ons gemeenskap se vrygewigheid vol warmte skyn.

Ons is opgewonde om die Nasionale WinterHoop initsiatief vir 2024 aan te kondig! Terwyl die winterkoue nader sluip, roep ons individue, organisasies, geloofsgemeenskappe en skole regoor Suid-Afrika op om warmte en hoop aan diegene in nood te bring.

Ons opregte dank en waardering aan elke persoon, kerk, besigheid en organisasie wat bygedra het tot die WinterHoop veldtog.
Rekeninghouer: Winterhoop
Bank: ABSA
Takkode: 632 005
Rekening tipe: Spaarrekening
Rekeningnommer: 906 892 5251
Bewys van betaling: Naam en selfoonnommer.
Indien ‘n 18 A Belastingsertifikaat benodig word stuur ‘n epos aan winterhoop@pen.org.za
011 725 0001
winterhoop@pen.org.za
winterhoop@mes.org.za
GEE HOOP
GEE WARMTE
Rekeninghouer: Winterhoop
Bank: ABSA
Takkode: 632 005
Rekening tipe: Spaarrekening Rekeningnommer: 906 892 5251
Bewys van betaling: Naam en selfoonnommer.
Indien ‘n 18 A Belastingsertifikaat benodig word stuur ‘n epos aan winterhoop@pen.org.za
Kontakbesonderhede