WinterHoop 2026: Gee Hoop .. Gee Warmte .. Vir die 25ste Jaar.

“Dit was nie die koue wat my gebreek het nie. Dit was die wete dat niemand sou kom nie.” Dit was die woorde van ’n man wat ons verlede winter by ’n skuiling in Pretoria ontmoet het. Hy het reeds drie nagte buite geslaap voordat iemand hom ingebring het. Hy het ’n kombers gehad, maar […]