In Suid-Afrika slaap duisende mense – mans, vroue, kinders – wit, bruin en swart – saans op straat. In die wintertye, sterf daar dikwels van hierdie mense. Talle organisasies reg oor die land bring ‘n sprankie hoop vir hierdie mense deur kos, klere en slaapplek aan hulle te bied. Die Prontuit TV-span het verlede jaar gaan kyk hoe van hierdie hawelose mense in die winter bygestaan word.

WinterHoop 2026: Gee Hoop .. Gee Warmte .. Vir die 25ste Jaar.
“Dit was nie die koue wat my gebreek het nie. Dit was die wete dat niemand sou kom nie.” Dit
