Hier is ‘n lys van die dinge wat ons nodig het:

  • Goeie warm tweedehandse klere
  • Skoene
  • Onderklere en kouse
  • Beanies (musse), handskoene en serpe
  • Komberse
  • Nie-bederfbare voedselitems
  • Borg ‘n bed in ‘n skuiling of
  • Borg‘n warm maaltyd
Sluit aan by ons veldtog

Daag jou vriende, familie, kollegas en gemeenskap uit om bruikbare tweede-handse warm klere, nie-bederfbare voedselprodukte en ander winterbenodigdhede in te samel. Items wat ingesamel word, kan by die naaste aflaaipunt afgelaai word. Onthou om jou kosbaarste veldtogstories en foto’s met ons te deel! Stuur dit na winterhoop@pen.org.za of winterhoop@mes.org.za

GELDELIKE SKENKINGS

Vir aanlynbetalings:

Gebruik ons ​​veilige aanlyn-donasiebetalingspoort
HIERDIE INISIATIEF IS
BESTUUR EN

ONDERSTEUN DEUR

DONATION / DONASIE
How much would you like to donate?
Hoeveel wil u graag bydra?
BANK BESONDERHEDE

Rekeninghouer:
Bank:
Takkode:
Rekening tipe:
Rekeningnommer:
Bewys van betaling:

Winterhoop
ABSA
632 005
Spaarrekening
906 892 5251
Naam en selfoonnommer

DONATION / DONASIE
How much would you like to donate?
Hoeveel wil u graag bydra?