BRING WARMTE HIERDIE WINTER
Word deel van meer as 23 jaar se hulp aan kwesbare persone en gemeenskappe gedurende die koue seisoen
DONASIES WAT ONS BENODIG:
WinterHoop is ‘n landswye kollektiewe inisiatief wat daarop gemik is om gedurende die koue wintermaande hulp te verleen aan die mees kwesbare persone en gemeenskappe. Die insamel van bruikbare warm klere, komberse en nie-bederfbare voedselprodukte bly altyd die fokus en so poog ons om hoop te bring aan diegene wat sukkel om vir hulself en hul gesinne te sorg.
WinterHoop is ‘n vennootskap wat die afgelope 23 jaar in omvang en invloed gegroei het. Die vennootskap bestaan uit ’n nasionale voetspoor van organisasies, onder leiding van MES (Johannesburg, Kempton Park, Gqeberha en Kaapstad), PEN (Pretoria), Torings van Hoop (Bloemfontein) en His Hands Mission (Durban).
As WinterHoop se missie jou hart warm laat klop, oorweeg dit om enige van die bogenoemde items by een van die nasionale aflaaipunte af te laai, of maak ‘n geldelike skenking en laat ons die res doen!
VAN JOU GEMEENSKAP … VIR JOU GEMEENSKAP

Donasies Ontvang:
Vir aanlyn inbetalings:

Wat is WinterHoop?
Wie help julle?
Hoe kan ek betrokke raak?
Watter items kan ek skenk?
Waar kan ek skenkings afgee?
Kan ek geld skenk in plaas van items?
Is skenkings belastingaftrekbaar?
Ja, WinterHoop is ’n geregistreerde liefdadigheidsorganisasie, en skenkings mag vir belastingaftrekkings kwalifiseer. Kontak ons vir ’n belastingsertifikaat: winterhoop@pen.org.za
Hoe weet ek my skenking maak ’n verskil?
Hoe versprei julle skenkings?
Kan ek hulp versoek vir iemand in nood?
Ja! Kontak ons by winterhoop@pen.org.za
Watter areas bedien julle?
Hoe kan besighede of skole met WinterHoop saamwerk?
Ons verwelkom vennootskappe met maatskappye en skole vir fondsinsamelings, skenkingsveldtogte en bewusmakingsveldtogte. Kontak ons hier.
Hoe kan ek op hoogte bly van WinterHoop se werk?
Volg ons op sosiale media: WinterHoop
Wat is WinterHoop?
Wie help julle?
Hoe kan ek betrokke raak?
Watter items kan ek skenk?
Waar kan ek skenkings afgee?
Jy kan ons afleweringspunte hier vind.
Kan ek geld skenk in plaas van items?
Ja! Geldskenkings help ons om noodsaaklikhede in grootmaat aan te koop. Jy kan hier skenk.