WinterHoop Veldtog

WinterHoop, ‘n gevestigde inisiatief wat reeds vir die afgelope twee-en-twintig jaar ‘n verskil maak, keer hierdie jaar terug met ‘n veldtog om hoofsaaklik wintersorg en noodsaaklikhede aan weerlose persone en gemeenskappe te verskaf.