‘If you don’t like where you are, move / You’re not a tree.’ So lui die motto wat Sonto Buyambo (met hoed) geskryf het teen die muur van die waarlik distopiese deel van die Johannesburgse middestad waar sy tans woon. Hier, in die duister, onder snelweë, besoek spanlede van Mould Empower Serve haar en ander gereeld as deel van hul bediening. Vir die volledige Kerkbodeartikel, kliek hier: http://kerkbode.christians.co.za/2019/05/13/geloofs%C2%ADknegte-in-hillbrow/

Terugblik op WinterHoop 2025
Vir die afgelope 24 jaar, was WinterHoop ’n baken van hoop in die koudste maande van die jaar. Saam met
