Terugblik op WinterHoop 2025

Vir die afgelope 24 jaar, was WinterHoop ’n baken van hoop in die koudste maande van die jaar. Saam met ons vennote: MES, PEN, Torings van Hoop en His Hands Ministry, het ons weereens met plaaslike gemeenskappe saamgespan om warmte, waardigheid en sorg te bring aan dié wat die swaarste getref word deur armoede en […]

WinterHoop 2025: Bring warmte tydens die koue front 

Soos wat die winter sy greep oor Suid-Afrika verstewig, het die kouefront wat oor die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Noord-Kaap en Wes-Kaap beweeg het, meer as net ’n koue bring—dit het diepgewortelde kwesbaarhede in ons gemeenskappe ontbloot en die noodsaaklikheid van inisiatiewe soos WinterHoop beklemtoon. In die afgelope week het ’n strawwe kouefront swaar sneeuval, yskoue […]

WinterHoop 2025: Gee Hoop, Gee Warmte

“Dis nie net koud nie; Dis lewensgevaarlik.” Dis wat een bejaarde man verlede winter vir ons gesê het toe ons hom in ‘n kombers toegedraai het in ‘n yskoue parkie. Hy het nie geëet nie. Hy het nie skoene gehad nie. En hy het geen plek gehad om heen te gaan nie. Dít is die […]

WinterHoop 2024 Afsluiting:

Met WinterHoop 2024 wat tot ‘n einde gekom het, kyk ons met groot dankbaarheid terug na ‘n uiters suksesvolle veldtog wat werklik die gees van vrygewigheid en gemeenskap regoor Suid-Afrika ten toon gestel het.

WinterHoop:  ‘n Gebaar van Liefde

Corrianne van die NG Gemeente, Groenkloof het ‘n merkwaardige verhaal saam met kunstig gebreide truie by Edupen, ‘n program van PEN in Pretoria, kom aflewer.

WinterHoop Bring Warmte na Clarens

Terwyl die winterkoue sy greep oor Suid-Afrika verstewig, het die gemeenskap van Clarens se vrygewige harte en aksies gehelp om die winter van baie kleuter- en kinderlyfies te weer.

Sluit aan by WinterHoop 2024

Ons is opgewonde om die Nasionale WinterHoop initsiatief vir 2024 aan te kondig! Terwyl die winterkoue nader sluip, roep ons individue, organisasies, geloofsgemeenskappe en skole regoor Suid-Afrika op om warmte en hoop aan diegene in nood te bring.

WinterHoop 2023

Ons opregte dank en waardering aan elke persoon, kerk, besigheid en organisasie wat bygedra het tot die WinterHoop veldtog.