Die Verspreiding van Warmte met Vrygewige Bydraes

Vandag wil ons ons diepste dankbaarheid uitspreek aan die NG Kerk in Elarduspark vir hul onlangse en vrygewige skenking van warm kos aan Kleuterskole in kwesbare gemeenskappe.
MES, Kaapstad storm skuilings

As deel van die WinterHoop veldtog het MES, Kaapstad, storm skuilings geopen in Bellville, Durbanville en Parow.
WinterHoop Veldtog

WinterHoop, ‘n gevestigde inisiatief wat reeds vir die afgelope twee-en-twintig jaar ‘n verskil maak, keer hierdie jaar terug met ‘n veldtog om hoofsaaklik wintersorg en noodsaaklikhede aan weerlose persone en gemeenskappe te verskaf.
Die jaarlikse winterhoop liefdadigheidsrit begin vandag

Die jaarlikse nasionale WinterHOOP 2022 omgee-veldtog is vandag vir sy twintigste agtereenvolgende jaar afgeskop.
WINTERHOOP 2020 IS OPPAD

Die maand van Junie sal weereens die nasionale veldtog genaamd Winterhoop in aksie sien, waar duisende noodbehoewendes nodige hulp en ondersteuning van verskeie nie-winsegewnde organisasies ontvang.
Winterhoop keer terug met ’n groter, verbeterde nasionale veldtog

Die Winterhoopveldtog, wat mense uitnooi om warm klere, komberse en nie-bederfbare voedsel in te samel vir verspreiding aan diegene in nood gedurende die winter, skop weer in Junie in Suid-Afrikaanse stede af.
Geloofsknegte in Hillbrow

‘If you don’t like where you are, move / You’re not a tree.’ So lui die motto wat Sonto Buyambo (met hoed) geskryf het teen die muur van die waarlik distopiese deel van die Johannesburgse middestad waar sy tans woon.
Haweloosheid in die winter

In Suid-Afrika slaap duisende mense – mans, vroue, kinders – wit, bruin en swart – saans op straat. In die wintertye, sterf daar dikwels van hierdie mense.